LEER KEN ONS STALLETJIE HOUERS…

“Voetspore” kruie produkte het vernuwe en verfris en is nou “Marins” – Kruie Produkte… en my storie is …

Die vraag is, waarom natuurlike velsorgprodukte? Die vel is die liggaam se grootste orgaan – wat ons op ons vel sit, maak saak. Vele velsorgprodukte bevat gifstowwe, skadelike bestanddele wat in die bloedstroom opgeneem word en ek kan ‘n lang lys gee van al die probleme wat ons gesondheid steel … Die veiliger en gesonder opsie is natuurlike bestanddele. Lees die etikette, voed jy jou vel die natuurlike manier of met gifstowwe!!!

Marins produkte is suiwer, natuurlik en eerlik. Produkte word liefdevol met ‘n passie vir suiwer, gemaak. Helende eienskappe wat vernuwe, verfris en herstel.

Besoek my by Kruiehuisie, Milkwood Mark, Jeffreysbaai. Marinda 0827703959

Share this article!

Share on email
Share on whatsapp
Share on facebook
Share on pinterest

Get our FREE newsletter and never miss out!

× How can we help? Available from 08:00 to 17:00
Scroll to Top